top of page
Writer's picturejoubertbiedouw

Skildery oor Biedouw Boerdery, pronk in London se kunsgallery!

Wanneer kundige en kunstenaar ontmoet... Ons het die voorreg gehad om die begaafde skilders, René Snyman en vir Pieter Jacques Krugel te ontmoet. Hierdie lewensgroot skildery van Biedouw se kraal met bokwerktyd kan mens nie met woorde beskryf nie. "Credit to the eye that saw this masterpiece in the simplicity of our everyday lifestyle. Working long hours to raise every possible lamb to their full potential, sometimes have it's challenges. Especially Biedouw's challenging circumstances. Seeing our stud through Renés eyes, brought us new perspective. We'll use this perspective to keep on breeding high quality #Boerbok genetics. Genetics that's adaptable and fertile." Om die Skepper se kunswerke op hierdie manier met 'n verfkwas vas te vang is sowaar 'n uitsonderlike talent. Dankie dat jy dit met ons en die wêreld deel, René Snyman. Dankie vir julle vriendskap! #BiedouwBoerbokstoet #ReneSnyman







4 views0 comments

Comments


bottom of page