top of page

Western Cape Shearing and Wool Handling

Trust your training!

Home: Welcome
IMG_9340_edited_edited.jpg

Wat doen ons?

Home: Services

Skaapskeer

Masjienskeer en handskeer

IMG_9378.JPG
Black and White Star in Circle

Meer oor ons

Ons storie...

Wes-Kaap Skoliere Skaapskeer is gestig om jongmense van alle kulture en ekonomiese agtergronde toe te rus met vaardighede, kwalifikasies en hoop. Hierdie organisasie probeer nie net Suid-Afrikaanse boere bewus maak van watter harde werk skaapskeer is nie, ons neem ook deel op die grootste platvorms in die land, waar skaapskeer en wolhantering as `n volwaardige sport beoefen word!

Home: About
Sheep

Kontak ons gerus

Clanwilliam
Posbus 34

0736873913

  • Facebook
Home: Contact

0736873913

  • Facebook

©2022 by Western Cape Shearing and Wool Handeling. Proudly created with Wix.com

bottom of page