top of page

Skeerdiens?
Ons leerders is konstant opsoek na geleenthede om meer ondervinding op te doen. Produsente kan ons kontak vir die volgende dienste:
Skeerdiens op die produsent se plaas
Ons skeer graag saam met volwasse skeerspanne uit op plase.
Bring jou skape na ons plaas toe!
Van ons skole het uitstekende infrastruktuur om klein troppies skape te skeer.
Vakansiewerk.
Die Wes-Kaap Skoliere Skaapskeerspan is altyd opsoek na vakansiewerk!
Skeerdiens?: Work
bottom of page