Akkommodasie beskikbaar vir Augustus! Gratis WiFi, selfsorg, drieslaapkamer en troeteldiervriendelik. Kom kuier in die hartjie van die Biedouw Vallei en Agter-Pakhuis omgewing. Geleë tussen die Sederberge en die Tankwa Karoo. Sowat 60 km buite Clanwilliam.
Oppad na Wupperthal of na die Doringrivier? Kom loer gerus ook in by Biedouw Padstal & Toerisme vir aandenkings, geskenke en plaaslike produkte!
Bespreek vandag nog terwyl daar plek beskikbaar is!
📞 083 648 6022
Comments